Week 3: 5~11 October 2009

Ons geniet jou so baie. Jy strek jouself so oulik uit met jou kop agter oor en armpies uitgerek. Jou "mondjie" soek soek vir jou kossies en as mamma jou soen is jou mondjie wawyd oop. Jy is nog nie te mal oor bad nie, maar dit gaan al beter. Jy glimlag in jou slaap en staar in ons oe as ons met jou gesels. Jy ooh en aah partykeer. Jy slapies mooi tussen voedings en word soms 3 uurliks, nou en dan 2 uurliks en baie raar 4 uurliks wakker vir melkies. Sons pieps jy ons nat as jou doek af is. Jy het 100g opgetel van jy uit die hospitaal is en die Dokter se jy doen goed.

Week 2: 28 September ~ 4 October 2009 

Week 1: 21~27 September 2009

17 Junie 2009

My Mamma het solank vir my hierdie website begin. Ek is nog in haar magie en sal eers in September 09 gebore word.  Hierdie website sal inwerking tree sodra ek gebore is en my Mamma tyd het... ;-) Hier gaan sy vir julle opdatum hou met my groei, vordering, fotos en alles wat in my lewe gebeur. Ek hoop om jul gou weer hier te sien.



 
Make a Free Website with Yola.